‘Kersfees in Afrika is anders as die opvatting van Kersfees waarmee ek grootgeword het,’ vertel die geliefde sanger, Coenie ...
Twee polisielede van die voertuigdiefstal-eenheid, en een van hul drie burgerlike medebeskuldigdes, het Dinsdag 26 November ...
Akademia het Maandag 25 November die opwindende nuus bekendgemaak dat die fakulteit ekonomiese en bestuurswetenskappe vanaf ...
Kitshoff se operasie suksesvol, maar groet hy nou? Boerpot vir Marco, ‘winskopies’ vir Gerald en Faf op IPL-veiling Jantjies ...
PJO Jonker sluip lesers se lewe saggies binne met sy skitterende debuutroman, “Die Onsigbare”. Maar aan dié verhaal is niks ...
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het sy eerste vroulike vise-rektor en prinsipaal aangestel. Prof. Hester Klopper neem ...
Woodlands Dairy het ’n dapper stap geneem in die suiwelbedryf deur ’n volhoubaarheidsveldtog van stapel te stuur wat ...
Só vertel Maxwell Moss (64), die eerste redakteur van WeskusNuus. Die koerant vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar. Volgens ...
Só waarsku die polisiewoordvoerder kapt. Tania Helfrich van die polisie se Weskus-distrikskantoor nadat verskeie gevalle van bedrog onlangs aangemeld is. Volgens Helfrich is dit ook onder die polisie ...
Vincent Paramore (64) groet Wesbank Sekondêr met ’n geruste hart op die vooraand van sy aftrede.
Die derde OK Mamre-gemeenskaps-7’s-toernooi beloof om Saterdag opwindende rugby op te dis en kan selfs ’n nuwe kampioen ...
Die boodskap van die provinsiale regering aan alle padgebruikers dié feestyd, is eenvoudig: “As jy die wet oortree, gaan jy ...