Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die ...
Die bekroonde digter en geliefde figuur in die Afrikaanse letterkunde Antjie Krog, het Woensdagmiddag ’n sesde eredoktorsgraad ontvang, dié keer van die Universiteit van Johannesburg (UJ).
Christene, kerkgroepe en ander belanghebbendes het Woensdag na die Uniegebou in Pretoria opgeruk om “nee” te sê vir politieke inmenging by geloofsake.
Mense wat minder as ses uur slaap per nag kry, loop ’n groter risiko om diabetes en hartprobleme wat met vernoude are te doen het, te ontwikkel, sê die Discovery-groep.
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekend ...
James Comey, ’n voormalige hoof van die federale speurdiens (FBI), het Woensdag onskuldig gepleit op strafregtelike aanklagte dat hy vals verklarings afgelê en ’n kongres-ondersoek belemmer het.
‘n Vrou van Paternoster het blykbaar in die branders geval, waarna haar kêrel ingespring het in ’n poging om haar te red.
Kom ervaar die Camino-pelgrimstog saam met Netwerk24 in 2026. Daar is verskillende Camino-toere om te van te kies. Vir die ...
Die Springbok-strydros Eben Etzebeth het lank getob oor wanneer die regte tyd is om sy lewensverhaal neer te pen.
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekend ...
Die verkoopsman van ’n motorhandelaar het getuig dat hy was nie by magte om motors kontant te verkoop nie en dat hy daarom die bestuurder na die perseel ontbied het.
Daar is geen vleis wat “trots Suid-Afrikaans” sê soos tradisionele boerewors nie, en met 2025 se Championship Boerewors nou ...